Kwantumswaartekrag is 'n veld van teoretiese fisika wat probeer om swaartekrag te beskryf volgens die beginsels van kwantummeganika. Dit handel oor omgewings waarin nóg swaartekrag nóg kwantumeffekte geïgnoreer kan word,[1] soos in die nabyheid van swartkolke of soortgelyke kompakte astrofisiese voorwerpe soos neutronsterre,[2][3] sowel as in die vroeë stadiums van die heelal oomblikke ná die Oerknal.[4]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search